Akademia - Die Moot Studiesentrum (Waverley Plaza) main banner image

Akademia - Die Moot Studiesentrum (Waverley Plaza)

Villieria, Pretoria North East, Gauteng

Educational Institution

Office 103, Block D
Waverley Plaza
1116 Hertzog Street
Villieria
Pretoria North East
City of Tshwane
Gauteng
0186
Contact Number
086 1222 888
Email
[email protected]
Website
https://akademia.ac.za/

Social Media

Back to Shopping Centre

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Akademia - Die Moot Studiesentrum - Studeer in Afrikaans

Akademia (Die Moot Studiesentrum) is ’n private Christelike hoëronderwysinstelling wat op ’n oop, onbevange en kritiese wyse ’n leidinggewende rol binne die hedendaagse universiteitswese speel en is gevestig in Waverley Plaza in Villieria, Pretoria. Ons volg ’n onderrigleermodel wat ondersteuningstrukture rondom studente vestig om die suksesvolle voltooiing van studies te bevorder.

Een van die belangrikste ondersteuningskomponente is dat voorgraadse studente nauurse klasse by een van die twaalf interaktiewe studiesentrums regoor die land, en een in Namibië, by te woon. Voornemende studente moet met registrasie aandui by watter sentrum hulle sal inskakel.

Studiesentrums word spesifiek in Afrikaanse gemeenskappe geopen om toeganklikheid tot universiteitsvlakopleiding so maklik as moontlik te maak. Elkeen van hierdie sentrums is met moderne videokonferensietegnologie toegerus, en gratis internettoegang is by alle sentrums beskikbaar om studente toegang tot Die Spens, Akademia se unieke aanlyn ondersteuningstelsel en biblioteek, te gee.

Read More...

Monday to Friday: 09:00 - 17:00
Saturday: 09:00 - 14:00
Sunday: 09:00 - 14:00

Waverley Plaza Shopping Centre

012 332 4650
View Profile
Akademia Centurion-Kampus (Dienssentrum)
[email protected]
086 122 2888
View Profile
Visits: 3019