Nederduitsch Hervormde Gemeente Pretoria-Oos - NHKA
NHK Pretoria-Oos is 'n gemeente van die Nederduitsch Hervormde Kerk wat geleë is in Waterkloof Park, Pretoria en is 'n gemeente wat geroep is en gestuur is en daagliks probeer om hierdie roeping beter te verstaan en uit te leef.
Ons droom is dat alle mense in Jesus Christus sal glo as hoop vir die wêreld. Ons missie is om werklik Kerk van Christus te wees deur te fokus op: viering, gemeenskap, diens en getuienis. Daarom wil die NHK as gemeenskap van gelowiges ons geloof in Jesus Christus in woord en lied vier, mense dien en van die verlossing in Christus getuig.
Kantoorure / Office Hours: Maandag tot Vrydag / Monday to Friday: 08:00 - 13:00