Nederduitsch Hervormde Kerk - Derdepoort main banner image

Nederduitsch Hervormde Kerk - Derdepoort

East Lynne, Pretoria, Gauteng

Place of Worship

129 Swaan Street
East Lynne
Pretoria
City of Tshwane
Gauteng
0186
Contact Number
012 800 2402
Contact Number
012 322 8885
Email
[email protected]
Website
https://nhka.org/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Nederduitsch Hervormde Gemeente Derdepoort - NHK

NHK Dedepoort is 'n gemeente wat geroep is en gestuur is en daagliks probeer om hierdie roeping beter te verstaan en uit te leef.

Ons droom is dat alle mense in Jesus Christus sal glo as hoop vir die wêreld. Ons missie is om werklik Kerk van Christus te wees deur te fokus op: viering, gemeenskap, diens en getuienis. Daarom wil die NHK as gemeenskap van gelowiges ons geloof in Jesus Christus in woord en lied vier, mense dien en van die verlossing in Christus getuig.

Finansies en Administrasie (Skakelbord: 012 322 8885)

Search Partners Category
Doulos Community Project Non-Profit Organisation Doulos Community Project Armoedebediening Gemeenskapsprojek Community project
Tshwane Church Leaders Forum (TCLF)
[email protected]
012 362 1396
View Profile
Doulos Community Project
[email protected]
083 269 7082
View Profile
Visits: 1034