Pretoria FM (Loftus Park) main banner image

Pretoria FM (Loftus Park)

Arcadia, Pretoria East, Gauteng

Community Radio Station

Building A (Offices) & Kiosk
Loftus Park Shopping Centre
416 Kirkness Street
Arcadia
Pretoria East
City of Tshwane
Gauteng
0083
Contact Number
012 543 0120
Contact Number
066 374 6193
Email
[email protected]
Website
https://www.pretoriafm.co.za/

Social Media

Back to Shopping Centre

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Pretoria FM - Loftus Park

Pretoria FM is ‘n gemeenskap-gebaseerde radiostasie gevestig in Loftus Park in ArcadiaPretoria, langs die Loftus Versfeld Stadium en is een van die grootste gemeenskapsgebaseerde radiostasies in Pretoria. Ons bied uiteenlopende programme aan met ‘n sterk klem op nuus, vermaak, aktualiteit en musiek. Ons saai 24-uur per dag op 104.2 FM uit en jy kan ons in 6 van die 9 provinsies hoor. Luisteraars kan ook inskakel op DStv kanaal 887, die internet en ons selfoontoepassing.

Pretoria FM is trots Afrikaans en streef daarna om die gemeenskap te bedien en ‘n verskil te maak in ons uitsaaigebied. Ons programme is gerig op die Afrikaanssprekende gehoor wat passievol is oor musiek.

Pretoria FM, waar ons Hoop, Glo, Lééf in Afrikaans.

Read More...

Always open
Ons saai 24-uur per dag op 104.2 FM uit.

Loftus Park Shopping Centre

012 492 5883
View Profile
Visits: 1285