Hoërskool Fichardtpark main banner image

Hoërskool Fichardtpark

Fichardt Park, Bloemfontein, Free State

Educational Institution

24 Hudson Drive
Fichardt Park
Bloemfontein
Mangaung
Free State
9301
Contact Number
051 522 6927
Fax Number
051 525 2043
Email
[email protected]
Website
https://fpark.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Hoërskool Fichardtpark - Glo, Werk, Dien!

Hoërskool Fichardtpark is geleë in Fichardtpark, Bloemfontein en is ʼn Top Afrikaanse Hoërskool met ʼn Christelike karakter. Ons besef dat die hoërskooljare belangrike vormingsjare is. Ons wil elke leerder se talente en vaardighede ontwikkel om uiteindelik in `n selfstandige volwassene te transformeer. 

Hier by Fichardtpark wil ons graag in jou as jongmens belê en jou totale menswees aanraak met die volgende waardes: 

- GELOOF
- DIENSBAARHEID
- INTEGRITEIT
- RESPEK
- UITNEMENDHEID

Akademie is ons kernbelang met top gehalte leerkragte. Fichardtpark fokus verder ook op ʼn balans tussen sport en kultuur.

Wil jy ʼn "Fichie" wees? Kontak ons om deel van die Hoërskool Fichardtpark familie te word!

Akademie ons prioriteit, Sport ons passie & Kultuur ons trots!

Read More...

Skoolure:
Maandae tot Vrydae: 07:30 - 15:00
Saterdae & Sondae: Gesluit

TREE Fichardtpark Branch
[email protected]
051 522 6806
View Profile
Laerskool Fichardtpark
[email protected]
051 522 8166
View Profile
Visits: 554