Hoërskool Eldoraigne main banner image

Hoërskool Eldoraigne

Eldoraigne, Centurion, Gauteng

Educational Institution

Christopher Road
Eldoraigne
Centurion
City of Tshwane
Gauteng
0157
Contact Number
012 660 2066
Email
[email protected]
Website
https://www.hseldo.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Hoërskool Eldoraigne Secondary School

Hoërskool Eldoraigne is geleë in EldoraigneCenturion en is ‘n gelukkige skool , met gelukkige kinders, onderwysers en ouergemeenskap. Ons missie is om ons jeug te koester en met liefde, agting en  empatie op te voed tot volwassenheid.

Ons doel is om hulle gawes en talente te ontwikkel sodat hulle toekomsstigters, skeppings- beheerders, volksbouers en probleemoplossers kan wees. Ons strewe daarna om ‘n gesonde balans te handhaaf tussen akademie, sport en kultuur.

Ons wil saam met ons ouers in vennootskap tree om jongmense van integriteit met ‘n positiewe toekomsverwagting te kweek. Daarom nooi ons julle om deel te word van Hoërskool Eldoraigne om sodoende “Jou roeping te vervul!”.

Ons het jongmense met visie nodig, wat nog groot drome kan droom en uitdagings met entoesiasme kan aanpak.

Read More...

Skoolure:
Maandag tot Vrydag: 07:20 - 14:00
Saterdag & Sondag: Gesluit

TREE Raslouw Branch
[email protected]
081 276 0426
View Profile
Visits: 603