Cnr Viking & Campbell Road
Valhalla
Centurion
City of Tshwane
Gauteng
0137 Contact Number
012 654 1181
Contact Number
087 654 9820
Contact Number
012 654 1182
Email [email protected]Website https://swarries.co.za/
Social Media
Laerskool Swartkop - Swarries - Elementry School
Welkom by Laerskool Swartkop! Ons skool is geleë in Valhalla, Centurion en ons visie behels om ’n gelukkige en trotse skoolgemeenskap te wees. Ons streef daarna om in harmonie, elke kind se volle potensiaal te ontwikkel sodat hulle die toekoms rotsvas en koersvas kan betree.
Ons bied ‘n verskeidenheid van aktiwiteite aan en moedig soveel moontlik leerders aan om deel te neem hieraan. Dis belangrik dat daar ‘n balans tussen sport en kultuur deelname sal wees. Spesifieke tye sal op ‘n kwartaallikse basis aan ouers deurgegee word.
Die volgende sportsoorte word aangebied: Atletiek, Skaak, Hokkie- Seuns en dogters, Bulletjie Rugby, Rugby, Krieket, Landloop, Tennis, Perdesport, Mini- Krieket, Netbal, Mini- Netbal en Fietsry.
Die volgende Kultuuraktiwiteite word aangebied: Junior- en Senior Koor, Junior- en Senior Revue, Toneel, Slagorkes, Eksperimentele groep, Kunstefees en Afrikaans - en Engelse Redenaars.
Die leuse van die skool, soos op die skoolwapen is: ROTSVAS EN KOERSVAS
Laerskool Swartkop, in Centurion, Pretoria, has established itself as a centre of academic excellence, at the sharp end of league statistics and offering students a comprehensive learning experience, not just in subjects and curriculum learning, but also in sports and supporting activities.