Primêre Skool Universitas - Tjokkies main banner image

Primêre Skool Universitas - Tjokkies

Universitas, Bloemfontein, Free State

Educational Institution

Ross Street
Cnr Ross & Paul Kruger Street
Universitas
Bloemfontein
Mangaung
Free State
9325
Contact Number
051 522 1371
Fax Number
051 522 4875
Email
[email protected]
Website
https://www.tjokkies.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Primêre Skool Universitas - Tjokkies - Primary School

Primêre Skool Universitas - Tjokkies is geleë in UniversitasBloemfontein en is ‘n unieke skool waar verdraagsaamheid, begrip en respek vir mekaar ‘n integrale deel van ons opvoedingsproses is. Deeglik bewus van ons tekortkominge strewe ons na die ideale omgewing waar elke kind aanvaar word en sy talente ontdek en maksimaal ontwikkel word.

Gegrond op Christelike beginsels skep ons geleenthede en tradisies waar die kinders hulself gelukkig kan uitleef en ‘n trots vir hulle skool ontwikkel. Saam met ons ouers vorm ons die brugbouers van ‘n wonderlike toekoms vir ons kinders.

Visie:
Tjokkies
rus die leerlinge op ‘n kaalvoetmanier toe om die skoene van die toekoms gemaklik vol te staan.

Kultuur:
Hier by Tjokkies stap ons saam met Jesus en kan ons noot-vir-noot ons passie op kultuurgebied uitleef. Hier kweek ons ‘n liefde vir die natuur en die kunste!

Sport:
Tjokkies wil algehele deelname aanmoedig en positiewe optrede handhaaf. Daar word gestreef na lojaliteit en samewerking sodat elke deelnemer die leuse van die skool, “NET MY BESTE”, kan uitleef. Tjokkies se sukses lê nie net daarin om te doen waarvan jy hou nie, maar eerder om te hou van wat jy doen.

Tjokkies se leuse "Net my beste"

Read More...

SKOOLURE / SCHOOL HOURS
Maandae tot Vrydae / Monday to Friday: 08:00 - 16:00
Saterdae / Saturday: Closed
Sondae / Sunday: Closed

TREE Fichardtpark Branch
[email protected]
051 522 6806
View Profile
Visits: 783