Koffie Teef Pretoria main banner image

Koffie Teef Pretoria

Waterkloof Ridge, Pretoria East, Gauteng

Coffee Merchant

306 Rooiribbok Street
Waterkloof Ridge
Pretoria East
City of Tshwane
Gauteng
0181
Contact Number
060 948 6672
Contact Number
076 587 3644
Email
[email protected]
Website
https://koffieteef.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Koffie Teef

Koffie Teef is begin deur twee Trotse, Eerlike, Eksentrieke & Fyn dames wat weet hoe om te lag en die lewe te geniet. Hierdie twee dames het albei ‘n groot liefde vir koffie en het Koffie Teef begin om vir elke ander vrou wat dieselfde koffie-liefde deel, ‘n plek te gee waar hulle tuis voel, aanvaar en waardeer word sonder om gekritiseer te word.

Koffie Teef is vir:
– Die vrou wat nie kan funksioneer voor sy nie haar eerste koppie koffie in het nie
– Die vrou wat twee koppie koffie inwerk voor die dag begin want een is net nie genoeg nie
– Die vrou wat elke dag rond jaag om seker te maak almal kom betyds by hulle buitemuurse aktiwiteit uit

Monday to Thursday: 08:15 - 16:00
Friday: 08:15 - 15:00
Saturday: Closed
Sunday: Closed

HidroPlus Water Wellness (The Village)
[email protected]
012 997 1386
View Profile
Visits: 409