Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


3 Acacia Crescent, Westbrook, Ballito, KwaZulu-Natal, 4399, South Africa
Hours available
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
Nederduitsch Hervormde Kerk Dolfynkus - NHKA Die Nederduitsch Hervormde Kerk Dolfynkus , is gesetel in Ballito aan die Noordkus van KwaZulu-Natal en is 'n jong, dinamiese gemeente wat die Christusliefde uitleef en sodoende vir mense 'n hawe van hoop word. Kom kuier by ons op Sondae vanaf 10:00 en ervaar 'n warm, dinamiese erediens waar die liefdevolle en genadige God teenwoordig is. Tans deel ons die kerkgebou van die Metodiste gemeente in Westbrook. Die gemeente bedien die noordelike dele van Durban, Umhlanga, Ballito, Zinkwazi en Mandini. Ons gemeente visie: 'n Hawe van hoop, geanker in God's liefde.
Contact this business directly from its profile.