Nederduitsch Hervormde Kerk Dolfynkus Ballito main banner image

Nederduitsch Hervormde Kerk Dolfynkus Ballito

Westbrook, Ballito, KwaZulu-Natal

Place of Worship

3 Acacia Crescent
Westbrook
Ballito
iLembe, KwaDukuza
KwaZulu-Natal
4399
Contact Number
083 456 0831
Email
[email protected]
Website
https://nederduitsch-hervormde-kerk-ballito.business.site/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Nederduitsch Hervormde Kerk Dolfynkus - NHKA

Die Nederduitsch Hervormde Kerk Dolfynkus, is gesetel in Ballito aan die Noordkus van KwaZulu-Natal en is 'n jong, dinamiese gemeente wat die Christusliefde uitleef en sodoende vir mense 'n hawe van hoop word. Kom kuier by ons op Sondae vanaf 10:00 en ervaar 'n warm, dinamiese erediens waar die liefdevolle en genadige God teenwoordig is. Tans deel ons die kerkgebou van die Metodiste gemeente in Westbrook. Die gemeente bedien die noordelike dele van Durban, Umhlanga, Ballito, Zinkwazi en Mandini.

Ons gemeente visie: 'n Hawe van hoop, geanker in God's liefde.

Sondae: 10:00 - 12:00

Search Partners Category
Doulos Community Project Non-Profit Organisation Doulos Community Project Armoedebediening Gemeenskapsprojek Community project
Doulos Community Project
[email protected]
083 269 7082
View Profile
Visits: 486