Nederduitsch Hervormde Kerk - Montana-Oos main banner image

Nederduitsch Hervormde Kerk - Montana-Oos

Derdepoort, Pretoria North East, Gauteng

Place of Worship

Hoewe 223
Derdepoort
Pretoria North East
City of Tshwane
Gauteng
0186
Contact Number
012 819 1361
Email
[email protected]
Website
http://montana-oos.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Nederduitsch Hervormde Kerk - Montana-Oos

Nederduitsch Hervormde Kerk - Montana-Oos is geleë in die lieflike landelike woongebied aan die Noord-Oostekant van ons pragtige stad Pretoria. Die gemeente het in 1975 afgestig van die gemeente Derdepoort onder die naam Gemeente Poort.

Die gemeente is reg langs Laerskool Die Poort geleë. Die huidige prdikant, Ds Frikkie van Wyk, lewer elke Sondag om 09:00 ‘n inspireerinde boodskap.

Dienste is vir jonk en oud. Daar is kategese vir kinders van die ouderdom van 3jaar tot en met Graad 11 (Finalejaar). Daar is ook spesiale kinder- en jeugdienste. Een keer per maand word daar ‘n Koffiekroeg vir die jongmense aangebied, waar daar gesels word oor alles en nog wat.

Dienswerk in die kerk sluit verskeie groepe in. Lees gerus meer oor al ons dienswerk groepe in ons kerk en die werk wat elk vir die kerk doen.

Ons deure is altyd oop so besoek ons gerus!

Read More...

Erediens:
Oggenddiens: 09:00

Search Partners Category
Laerskool Die Poort Educational Institution Laerskool Die Poort school
Doulos Community Project Non-Profit Organisation Doulos Community Project Armoedebediening Gemeenskapsprojek Community project
Tshwane Church Leaders Forum (TCLF)
[email protected]
012 362 1396
View Profile
Laerskool Die Poort
[email protected]
012 808 0820
View Profile
Doulos Community Project
[email protected]
083 269 7082
View Profile
Visits: 485