AFM-AGS Charisma - Hillary, Durban main banner image

AFM-AGS Charisma - Hillary, Durban

Hillary, Durban, KwaZulu-Natal

Place of Worship

1253 Sarnia Road
Hillary
Durban
eThekwini Metropolitan Municipality
KwaZulu-Natal
4024
Contact Number
031 464 3107
Email
[email protected]

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

AGS Charisma Hillary - Durban

AGS Charisma is geleë te Hillary in Durban en is deel van die AGS Woord & Lewe groep van gemeentes.

Die AGS ("Apostoliese Geloofsending”) bestaan reeds sedert 1908, en is die grootste Pinkster denominasie in SA, met meer as 1.4 miljoen gemeentelede, en is verteenwoordigend in 29 Lande van die wêreld.  "Pinkster" dui daarop dat hierdie 'n kerk is wat glo dat die Gees van God gegee word aan gelowiges om hulle in staat te stel om in oorwinning te lewe.

GEMEENTE AKTIWITEITE:
Sondae Erediens - 09:00
Sondae Aanddiens - 17:00

KANTOOR URE:
Maandag tot Woensdae: 09:00 - 17:00
Donderdag tot Vrydae: 09:00 - 13:30
Saterdae: Gesluit
Sondae: 09:00 - 13:30

AFM-AGS The Apostolic Faith Mission of SA - National Office

012 644 0490
View Profile
Search Partners Category
AFM-AGS Lig & Lewe (Ballito) Place of Worship AGS Ballito Kerk Church Ballito Church Ballito Zinkwazi Lig en Lewe Ballito
Woord en Lewe Boksburg (WnL) Place of Worship AFM AGS Woord en Lewe church kerk Boksburg WnL Word and Life Woord en Lewe The Apostolic Faith Mission of SA Apostoliese Geloof Sending AGS AFM W&L AGS Boksburg Sunward Park
AFM-AGS Lig & Lewe (Ballito)
[email protected]
083 253 5100
View Profile
Woord en Lewe Boksburg (WnL)
[email protected]
011 913 4567
View Profile
Visits: 497