AFM-AGS Lig & Lewe (Ballito) main banner image

AFM-AGS Lig & Lewe (Ballito)

Ballito, KwaZulu-Natal

Place of Worship

Second Floor
Silverstone Way Building
2 Douglas Crowe Drive
Ballito
iLembe, KwaDukuza
KwaZulu-Natal
4420
Contact Number
083 253 5100
Email
[email protected]
Website
https://afm-ags.org/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

Andrew & Leoni Anderson
Pastoor

083 253 5100
View Ecard
Chris & Adel Rheeder
Goue Harte Leiers

082 464 7427
View Ecard
Kosie Erasmus
Deo Volente Manne Leier

083 500 1319
View Ecard
Michael Smith
Sang & Musiek Leier

083 304 7855
View Ecard

AFM-AGS Lig & Lewe (Ballito) 

Die AFM-AGS Lig & Lewe gemeente bedien Ballito en omgewing to sover as Zinkwazi Beach & Darnall aan die Noordkus van KZN en ons eredienste word gekenmerk aan 'n diep teenwoordigheid van die Heilige Gees, Gees-geinspireerde aanbidding, en inspirerende preke. Ons glo in die Drie-Enige God, in Sy Woord, Waarheid en Wonderwerke. Ons glo in die krag van gebed en die mag van lof en aanbidding en ons roeping is om God se hande en voete hier op aarde te wees.

AGS afkorting staan vir “Apostoliese Geloof Sending” (in English: “AFM – Apostolic Faith Mission”). Die AGS bestaan sedert 1908 en is die eerste en grootste Pinkster kerkgenootskap in die land - met meer as 1.4 million lede in SA en ook gevestig in 29 lande van die wêreld.   “Pinkster” dui daarop dat dit 'n kerk is wat glo dat die Heilige Gees van God gegee is aan gelowiges om 'n dinamiese lewe in oorwinning te kan lewe. 

Read More...

DIENSTYE:

Sondae Oggende: 09:00 - 11:00

Midweek Broodbreek:
Donderdae: 19:00

Deo Volente Forum:
Woensdae: 07:00

Manne Stiltetyd:
Vrydae: 06:00@Clarke Bay

Sien ook hieronder, die volgende TABS met baie meer inligting, bv:
"Member Of" / "In Our Network" / "Our Head Office" / "Our Businesses" 
KLIK op die onderskeie skakels om meer oor die instansies uit te vind.

AFM-AGS The Apostolic Faith Mission of SA - National Office

012 644 0490
View Profile
Search Partners Category
Deo Volente Forum Networking Group Deo Volente Fellowship Networking Forum
Woord en Lewe Boksburg (WnL) Place of Worship AFM AGS Woord en Lewe church kerk Boksburg WnL Word and Life Woord en Lewe The Apostolic Faith Mission of SA Apostoliese Geloof Sending AGS AFM W&L AGS Boksburg Sunward Park
4x4@Seaton Event Events & Expos 4x4 @ Seaton 4x4@Seaton Event Manne Naweek Kamp Ballito 4 x 4 Weekend
Mighty Men Conference 2022 - Ballito Religious Events Mighty Men Conference 2022 Ballito
JAMii Business Forum Ballito Business Networking Ballito Business Forum Networking Business Forum Ballito Networking
Beacon of Care - Salt Rock Non-Profit Organisation Beacon of Care Salt Rock Ballito
Ballito Gesinskerk NG Noordkus Place of Worship Ballito NG Kerk Ballito Gesinskerk NG Kerk Gemeente Noordkus NG Ballito Church Ballito
AFM-AGS Charisma - Hillary, Durban Place of Worship AGS Charisma Hillary Durban AGS Durban AGS Charisma AGS Hillary Durban Kerk Ballito Church Ballito
Zinkwazi & Surrounds Info Guide
[email protected]
065 931 3446
View Profile
The Waterberry Coffee Shoppe
[email protected]
032 946 2797
View Profile
Primo Properties Dolphin Coast (The Circle Centre)
[email protected]
083 333 3329
View Profile
Big Splash Swim Centre - Salt Rock
[email protected]
081 270 8116
View Profile
Rubro Building Pinetown
[email protected]
031 709 5600
View Profile
RWM Projects
[email protected]
083 251 6879
View Profile
TWA - The Winning Attitude
[email protected]
065 931 3446
View Profile
Renew Me - Licence Renewal - Ballito
[email protected]
083 799 9949
View Profile
Deo Volente Forum
[email protected]
083 500 1319
View Profile
Woord en Lewe Boksburg (WnL)
[email protected]
011 913 4567
View Profile
4x4@Seaton Event
[email protected]
083 253 5100
View Profile
Mighty Men Conference 2022 - Ballito
[email protected]
083 253 5100
View Profile
JAMii Business Forum Ballito
[email protected]
065 932 3446
View Profile
Beacon of Care - Salt Rock
[email protected]
065 135 5214
View Profile
Ballito Gesinskerk NG Noordkus
[email protected]
032 946 1198
View Profile
AFM-AGS Charisma - Hillary, Durban
[email protected]
031 464 3107
View Profile
Visits: 2607