AFM-AGS Reynorif Oasis - Witbank main banner image

AFM-AGS Reynorif Oasis - Witbank

Reyno Ridge, Emalahleni (Witbank), Mpumalanga Province

Place of Worship

2 Buffel Street
Reyno Ridge
Emalahleni (Witbank)
Nkangala
Mpumalanga Province
1049
Contact Number
083 701 1737
Email
[email protected]
Website
https://www.agsoasis.org/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

AFM-AGS Reynorif Oasis - Witbank

Welkom by die AGS Reynorif Oasis gemeente. Dit is vir ons ‘n voorreg om jou by ons gemeente te verwelkom. Hier is almal is welkom, ongeag jou agtergrond of waar jy jou op jou lewensreis bevind. So indien jy opsoek is na ‘n tuiste waar jy Jesus as jou Saligmaker kan vind en of jy alreeds ‘n belydende Christen is en jy jou geestelike lewe wil verdiep dan is hierdie die gemeente vir jou.

Die AGS Reynorif Oasis gemeente is ‘n liefdevolle , passievolle , omgee gemeente wat in alles en deur alles God wil verheerlik. Ons wil jou uitdaag om betrokke te raak sodat jy tot jou volle potensiaal in Christus sal ontwikkel. Ons sien uit om jou te ondersteun in jou betrokkenheid by ons gemeente.

AGS afkorting staan vir “Apostoliese Geloof Sending” (in English: “AFM – Apostolic Faith Mission”). Die AGS bestaan sedert 1908 en is die eerste en grootste Pinkster kerkgenootskap in die land - met meer as 1.4 million lede in SA en ook gevestig in 29 ander lande van die wêreld.  Ons gemeente onderwerp ons aan die beheer en gesag van die Apostoliese Geloofsending van Suid Afrika (AGS).

Pinkster” dui daarop dat dit 'n kerk is wat glo dat die Heilige Gees van God gegee is aan gelowiges om 'n dinamiese lewe in oorwinning te kan lewe. 

Read More...

OFFICE HOURS:
Monday - Friday: 08:00 - 12:00
Saturday: Closed
Sunday: 08:00 - 11:30

SONDAG DIENSTYE: 09:00

AFM-AGS The Apostolic Faith Mission of SA - National Office

012 644 0490
View Profile
Search Partners Category
Woord en Lewe Boksburg (WnL) Place of Worship AFM AGS Woord en Lewe church kerk Boksburg WnL Word and Life Woord en Lewe The Apostolic Faith Mission of SA Apostoliese Geloof Sending AGS AFM W&L AGS Boksburg Sunward Park
Woord en Lewe Boksburg (WnL)
[email protected]
011 913 4567
View Profile
Visits: 409