AFM-AGS Dinamika (Vanderbijlpark) main banner image

AFM-AGS Dinamika (Vanderbijlpark)

SE1, Vanderbijlpark, Gauteng

Place of Worship

Cnr President Steyn & Piet Cronje Street
SE1
Vanderbijlpark
Sedibeng District Municipality
Gauteng
1911
Contact Number
016 931 1000
Contact Number
060 580 6786
Email
[email protected]
Website
http://www.agsdinamika.co.za/

Social Media

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

AFM-AGS Dinamika Familie Gemeente (Vanderbijlpark)

AFM-AGS Dinamika Familie Gemeente is 'n gemeente in Vanderbijlpark en ons glo in die Drie-Enige God, in Sy Woord, Waarheid en Wonderwerke. Ons glo in die krag van gebed en die mag van lof en aanbidding en ons roeping is om God se hande en voete hier op aarde te wees. Ons naam verwys na Handelinge 1:8  "Maar julle sal krag kry wanneer die Heilige Gees in julle kom." Dinamika - ons beweeg deur God se krag.

Ons is ‘n gemeente van die Apostoliese Geloofsending (AGS) en ons is deel van die Oasis groep van gemeentes en die Familia Dei Netwerk.

AFM stands for “Apostolic Faith Mission” (in Afrikaans: “AGS – Apostoliese Geloofsending”). The AFM exists since 1908 and is the first and largest Pentecostal church in the country – with 1.4 million members in SA and currently established in 29 countries of the world. “Pentecostal” means that it is a church who believes that the Spirit of God is given to believers to live dynamic and overcoming lives.

Dinamika - 'n Plek waar families FAMILIE kan beleef.

Read More...

KERKDIENS TYE:
Sondae: 08:00 & 18:00

 KANTOOR URE:
Maandae tot Vrydae: 08:00 - 13:00
Saterdae en Sondae: Gesluit 

AFM-AGS The Apostolic Faith Mission of SA - National Office

012 644 0490
View Profile
Familia Dei Netwerk
[email protected]
011 972 5620
View Profile
Visits: 755