Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


AGS Charisma Hillary - Durban AGS Charisma is geleë te Hillary in Durban en is deel van die AGS Woord & Lewe groep van gemeentes. Die AGS (" Apostoliese Geloofsending ”) bestaan reeds sedert 1908, en is die grootste Pinkster denominasie in SA, met meer as 1.4 miljoen gemeentelede, en is verteenwoordigend in 29 Lande van die wêreld. " Pinkster " dui daarop dat hierdie 'n kerk is wat glo dat die Gees van God gegee word aan gelowiges om hulle in staat te stel om in oorwinning te lewe.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
Contact this business directly from its profile.