Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


Cnr Second Avenue & Sixth Street, Northmead, Benoni, Gauteng, 1501, South Africa
Hours available
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
AFM-AGS EnDeo Familiekerk (Benoni) AFM-AGS EnDeo Familiekerk is 'n gemeente in Northmead , Benoni en ons glo in die Drie-Enige God, in Sy Woord, Waarheid en Wonderwerke. Ons glo in die krag van gebed en die mag van lof en aanbidding en ons roeping is om God se hande en voete hier op aarde te wees. EnDeo beteken om in Christus entoesiasties te wees en ons begeerte is om onsself so uit te leef, as kinders van God, dat ons lewe ’n vinger afdruk sal los op mense se lewens. So, wil ons almal saam vir God ‘n verskil maak in ons direkte omgewing waar ons woon en werk. Maak gerus kontak met ons en kom raak deel van God se plan met jou lewe. Ons het genoeg spasie en plek om almal veilig te akkommodeer, koffie sal na die dienste buite bedien word. Al ons dienste sal elke Sondag aanlyn beskikbaar wees. Skakel gerus in by ‘n Kleingroep vir Huiskerk – Kontak Pastoor Deon Swart vir meer inlighting: 083 452 3836. Ons is ook baie opgewonde oor ons nuwe Afrikaanse gesels program oor stories van restorasie in Suid Afrika, Oppitafel . Seisoen 1 & 2 is eksklusief op ons YouTube kanaal beskikbaar. Ons is ‘n gemeente van die Apostoliese Geloofsending ( AGS ) en ons is deel van die Familia Dei Netwerk . AFM stands for “ Apostolic Faith Mission ” ( in Afrikaans: “ AGS – Apostoliese Geloofsending ”). The AFM exists since 1908 and is the first and largest Pentecostal church in the country – with 1.4 million members in SA and currently established in 29 countries of the world. “ Pentecostal ” means that it is a church who believes that the Spirit of God is given to believers to live dynamic and overcoming lives.
Contact this business directly from its profile.