Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


Farm B4, B Road, Holm Hill, East London, Eastern Cape, 5241, South Africa
Hours available
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
Die AGS Gees en Lewe Gemeente is gefokus op die stigting en opbou van ons gemeenskap, om tot eer van God, effektief diensbaar, en 'n sielewennende liggaam van Christus te wees. Hierdie is 'n gemeente met 'n hart vir God, vir mekaar, vir mense, vir dien en 'n hart vir groei. Gemeente Aktiwiteite: Saam wees en groei is vir ons baie belangrik. Daarom skep ons soveel moontlik geleenthede vir ons mense deur verskeie geleenthede aan te bied, asook gaste te nooi. Hierdie aktiwiteite sluit in ons Jetro-selgroepe , FlyZone vir ons Tieners (Gr 7 tot 12), en ons Kinderbediening (3 Jaar tot Gr 6), ons Woordskool asook die Spirit & Life Academy wat verskeie geakrediteerde kursusse aanbied. Dan is daar ook die East Coast Foundation (ECF) wat 'n nie-winsmakende organisasie is wat werk om 'n verskil te maak deur gemeenskap werk te doen. Gewillige hande en harte wat 'n groot verskil maak. Daar is ook die Nes-span wat 'n groep vrywilligers is wat weekliks saam trek om die minderbevooregtes in ons gemeenskap te help met kos, klere en beddegoed om net 'n paar goed te noem. Kom besoek ons asseblief - ons sal jou graag 'n warm welkom handdruk binnekort wil gee!
Contact this business directly from its profile.