
AFM-AGS Groeipunt is 'n gemeente in Mokopane (Potgietersrus) en ons glo in die Drie-Enige God, in Sy Woord, Waarheid en Wonderwerke. Ons glo in die krag van gebed en die mag van lof en aanbidding en ons roeping is om God se hande en voete hier op aarde te wees...
Contact this business directly from its profile.