Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


346 Pretoria Road, Silverton, Pretoria North East, Gauteng, 0184, South Africa
Hours available
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
AFM-AGS Houtkruis-Gemeente (Silverton) Welkom by die AGS Houtkruis -ervaring ! Ons deel graag die liefde en Evangelie van Jesus in die Silverton , Pretoria en die Kuberruim ! As u opsoek is na 'n " aanbiddingsplek ", waar God met oorgawe, passie en spontanïteit aanbid word, waar die Woord sonder kompromie, reguit verkondig word en waar die Heilige Gees hartlik welkom is tydens elke geleentheid, nooi ons u hartlik uit om te kom kuier. Kom beleef God se nabyheid en ontferming wanneer mede gelowiges tyd skep om te bid vir individue se behoeftes. Missie: Volgens die simbool van die kruis wil hierdie gemeente mense op die vertikale vlak tot ‘n ontmoeting met God lei en deur dissipelskap hulle laat groei tot geestelike volwassenheid, om dan op die horisontale vlak na hulle gemeenskap en omgewing uit te reik. Visie: Om 'n Geesvervulde Gemeente te wees, wat uit wedergebore kinders van God bestaan; 'n Gemeente wat tot volwassenheid in die Here gegroei het. 'n Gemeente waarbinne elke individu tuis en gemaklik voel en die uitdaging van ware Dissipelskap en Diensbaarheid aanvaar het. 'n Gemeente met 'n passie vir God asook vir siele ('n sendinghart), en wat opreg vir mekaar omgee. 'n Gemeente waar besoekers, vreemdelinge en sondaars welkom is. 'n Gemeente wat deur funksionele bedieninge die liggaam van Christus, asook die groter gemeenskap, effektief bedien en impakteer. 'n Gemeente wat die suiwer Evangelie verkondig en steeds bely dat Jesus Christus die enigste Weg, die Waarheid en die Lewe is. Welcome to the AFM Houtkruis Experience! We love sharing the love and Gospel of Jesus in Silverton , Pretoria and Cyber Space ! We are an assembly of the Apostolic Faith Mission ( AFM ) and a member of the Familia Dei Network . AFM stands for “ Apostolic Faith Mission ” ( in Afrikaans: “ AGS – Apostoliese Geloofsending ”). The AFM exists since 1908 and is the first and largest Pentecostal church in the country – with 1.4 million members in SA and currently established in 29 countries of the world. “ Pentecostal ” means that it is a church who believes that the Spirit of God is given to believers to live dynamic and overcoming lives.
Contact this business directly from its profile.