Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


9 Cloete Street, Graaff Reinet, Eastern Cape, 6280, South Africa
Hours available
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
AFM-AGS Kairos Bedieninge (Graaff Reinet) AFM-AGS Kairos Bedieninge is 'n gemeente in Graaff Reinet en as gemeente streef ons daarna om so te leef dat ander Jesus in en deur ons kan sien en Sy Woord uit te dra, onder mekaar en in die gemeenskap. Ons glo in die Drie-Enige God, in Sy Woord, Waarheid en Wonderwerke. Ons glo in die krag van gebed en die mag van lof en aanbidding en ons roeping is om God se hande en voete hier op aarde te wees. AGS afkorting staan vir “ Apostoliese Geloof Sending ” ( in English: “ AFM – Apostolic Faith Mission ”). Die AGS bestaan sedert 1908 en is die eerste en grootste Pinkster kerkgenootskap in die land - met meer as 1.4 million lede in SA en ook gevestig in 29 ander lande van die wêreld. Ons gemeente onderwerp ons aan die beheer en gesag van die Apostoliese Geloofsending van Suid Afrika ( AGS ). “ Pinkster ” dui daarop dat dit 'n kerk is wat glo dat die Heilige Gees van God gegee is aan gelowiges om 'n dinamiese lewe in oorwinning te kan lewe.
Contact this business directly from its profile.