Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


43 Pinkie Pool Street, Meer en See, Richards Bay, KwaZulu-Natal, 3900, South Africa
Hours available
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
AGS Lewende Waters - Meerensee AGS Lewende Waters is 'n gemeente van liefde an soos die naam lees, so streef ons om te wees en te leef. ‘n Baken van hoop en van liefde in en om ons gemeenskap en so ver as wat ons kan bereik. In hierdie gemeente glo ons in familie wees. ‘n Familie waar jy tuis is en waar elkeen sy/haar plekkie het en deel bydrae in die liggaam. ‘n Familie wat mekaar bystaan, mekaar oplig, motiveer en inspireer. ‘n Familie wat saam huil en saam lag en saam jubel en juig wanneer ons getuies is in God se wonderlike werke in en om ons. Jonk en oud bou ons saam aan hierdie familie as ‘n eenheid in Jesus Christus en vertrou ons saam op die leiding van Heilige Gees om ons te groei en te leer in Sy weë. Die DNA van Lewende Waters familie is: ~ Wees lief vir God ~ Wees lief vir jou naaste ~ Maak ‘n verskil Kom loer gerus in, kom nes jy is, ons is opgewonde om jou te leer ken en deel te maak van hierdie pragtige familie.
Contact this business directly from its profile.