Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


12 North Point Avenue, Off the R102, North Point, Ballito, KwaZulu-Natal, 4420, South Africa
Hours available
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
Die AFM-AGS Lig & Lewe gemeente bedien Ballito en omgewing to sover as Zinkwazi Beach & Darnall aan die Noordkus van KZN en ons eredienste word gekenmerk aan 'n diep teenwoordigheid van die Heilige Gees, Gees-geinspireerde aanbidding, en inspirerende preke. Ons glo in die Drie-Enige God, in Sy Woord, Waarheid en Wonderwerke. Ons glo in die krag van gebed en die mag van lof en aanbidding en ons roeping is om God se hande en voete hier op aarde te wees. AGS afkorting staan vir “ Apostoliese Geloof Sending ” (in English: “ AFM – Apostolic Faith Mission ”). Die AGS bestaan sedert 1908 en is die eerste en grootste Pinkster kerkgenootskap in die land - met meer as 1.4 million lede in SA en ook gevestig in 29 lande van die wêreld. “ Pinkster ” dui daarop dat dit 'n kerk is wat glo dat die Heilige Gees van God gegee is aan gelowiges om 'n dinamiese lewe in oorwinning te kan lewe.
Showing 1-1 of 1
Contact this business directly from its profile.