Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


1 Julia Street, (Cnr Mooifontein Road), Norkem Park, Kemptonpark, Gauteng, 1619, South Africa
Hours available
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
AFM-AGS Pharos Gemeenskapskerk - Kemptonpark By AGS Pharos Gemeente verkondig ons ‘n nuwe Dag en ‘n Nuwe Lewe, wat deur die kragtige werking van God die Heilige Gees gewerk word. AGS afkorting staan vir “ Apostoliese Geloof Sending ” ( in English: “ AFM – Apostolic Faith Mission ”). Die AGS bestaan sedert 1908 en is die eerste en grootste Pinkster kerkgenootskap in die land - met meer as 1.4 million lede in SA en ook gevestig in 29 ander lande van die wêreld. Ons gemeente onderwerp ons aan die beheer en gesag van die Apostoliese Geloofsending van Suid Afrika ( AGS ). “ Pinkster ” dui daarop dat dit 'n kerk is wat glo dat die Heilige Gees van God gegee is aan gelowiges om 'n dinamiese lewe in oorwinning te kan lewe.
Contact this business directly from its profile.