Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


641 Rubenstein Road, Pretora East, Gauteng, 0081, South Africa
Hours available
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
AGS Pretoria Oos Die AGS Pretoria Oos gemeente is ‘n jong, dinamiese gemeente. Dit beteken dat ons weet dat ons nog ‘n ver pad het om te gaan voordat ons alles sal wees waarvoor Christus vir ons gesterf het. Ons is egter gretig om te leer en te verander en wil graag toelaat dat die Heilige Gees ons vorm net soos Hy wil! Ons lering is daarop gemik om ‘n definitiewe reaksie en verandering uit te lok. Beginsels soos deursigtigheid, openhartigheid, verantwoordbaarheid word ernstig beklemtoon en uitgeleef. Ons glo dat ons ‘n groot verskil maak in mense se lewens en hul verhouding met God. Ons weet dat verloregaande mense belangrik is vir God en daarom ook belangrik vir die gemeente moet wees. Egte verhoudings, Goddelike liefde in praktiese diensbaarheid is hoog op ons agenda. Kom besoek ons gemeente en ervaar self waarvan ons hier praat!
Contact this business directly from its profile.