Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


58 Ridder Street, (Cnr Ridder & Joubert Street), Rustenburg Oos-Einde, Rustenburg, North West, 0299, South Africa
Hours available
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
AFM-AGS Rustenburg Oase van Hoop AGS Rustenburg het nou saamgesmelt met Oase van Hoop . n Gemeente wat totaal oop is vir di werking vd Heilige Gees. Waar di Liefde v God ons saamvoeg as die Familie v God. Met n Passie vir die verlorens van ons Dorp. Omgee-/ Selgroepe: Dit is die Hart van ons Gemeente en die plek waar elkeen die ware Liefde en Omgee van Christus kan ervaar. Dit is ook hier waar ons kan groei in ons Bediening asook in die Gawes van die Heilige Gees. Jy voel waarlik deel van die gemeente wanneer jy ingeskakel het by ‘n Omgee-groep. Besoek gerus een van ons Omgee-groepe.
Contact this business directly from its profile.