Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


25 Stafford Street, Westdene, Johannesburg, Gauteng, 2092, South Africa
Hours available
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
AGS Westdene – Imago Dei AGS Westdene - Imago Dei is ‘n Gees vervulde gemeente in die hartjie van Johannesburg waar ons glo en bely dat elke mens na die beeld van God geskape is. Die visie van ons gemeente is dat die liefde van God in, en deur ons, sal vloei sodat ons die gemeenskap kan bereik met die Evangelie van Christus Jesus in ooreenstemming met die roeping waartoe ons geroep is as kinders van God Ons nooi jou om deel te word van hierdie dinamiese gemeente waar jy ook jou bediening kan vind en uitleef en so ‘n verskil kan maak in die pragtige wêreld waarin God ons laat werk en leef.
Contact this business directly from its profile.