Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.

42 Jacobus Street, Kilnerpark, Pretoria North East, Gauteng, 0186, South Africa
Hours not published yet.
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Trading hours have not been published yet.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
Beginet vandag! Beginet nou! Beginet voluit leef. Met die naam Beginet wil ons iets van ‘n oorgaan tot aksie beskryf en vir mense help om met hoop te begin lewe. As bediening wil ons mense begelei om self aksie te neem en verantwoordelikheid vir hule eie lewe en verhoudinge. “My huwelik is in chaos.” Begin net hier! “My kinders is ongehoorsaam.” Begin net hier! “Ons is in finansiele moeilikheid.” Begin net hier! VISIE: Beginet se visie is om gesistabiliteit en sodoende gemeenskapstabiliteit in Suid Afrika te bevorder. MISSIE: Beginet gaan die visie van gesinstabiliteit en sodoende ook gemeenskapstabiliteit in Suid Afrika bereik deur doelgerigte opleiding en toerusting aan volwassenes en kinders. Die gesin behoort die veilige hawe te wees waar die mens se soeke na stabiliteit, geborgenheid en identiteit bevredig word. Deur ons holistiese benadering poog ons om so veel as moontlik aspekte van die gesin aan te spreek. Volwassenes en kinders, in verskillende lewensfases, word bedien om die potensiaal van optimale gesin verhoudinge te ontgin. Ons glo dat interaktiewe onderrig van die gesin as ‘n ontwikkelende sisteem in onder andere die verryking van die huweliksverhouding, ouerskap, gesin finansies en onderrig in vele ander belangrike aspekte hierdie verskil kan bewerkstellig. - Volwassenes: Hulp en leiding rodom hul huwelike, hetsy eerste of hersaamgestelde huwelike en doelgerigte hulp en leiding aan enkelouers. - Kinderprogram in skole (CAP). - Deur die verskaffing van duidelike Bybelse finansiele geletterdheid wat uiteindelik kan lei tot rentevrye lenings wat uiteindelik die huisgesin kan lei tot finansiele vryheid. - Deur die radio (en TV) as medium te gebruik, gaan ons weeklikse toerusting gratis aan gesinne verskaf.
Showing 1-1 of 1
Contact this business directly from its profile.