Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


112 Anderson Street, Brooklyn, Pretoria East, Gauteng, 0181, South Africa
Hours available
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
Doxa Deo Gemeente Brooklyn is geleë naby die Universiteit van Pretoria en is 'n energieke kerk vol mense wat droom dat God se transformerende teenwoordigheid orals in ons stad beleef sal word. Dit is 'n gemeente vir Volwassenes, "Young Adults", Studente, Tieners en kinders. Doxa Deo funksioneer as een gemeente in ‘n stad met ‘n verskeidenheid kampusse en bedieninge. Alles wat ons doen fokus op die toerusting en oprigting van ons mense sodat hulle agente van positiewe verandering kan wees in hulle wêreld. Ons noem hulle ‘ City Changers ’ wat hulle God ken en Mense liefhet en hulle Wêreld impakteer met die waarheid van Jesus. ( Knowing God, Loving People, Impacting my World ) Ons is op ‘n missie om die positiewe invloed van Jesus se waardes te neem na elke sektor van die samelewing. Ons glo dat kerk, opvoedkunde, sosiale dienste, besigheid, media, kunste, sport en plaaslike regering sal floreer as die lewegewende waardes van Jesus in al hierdie sektore sigbaar word. Doxa Deo , ons is ‘n Familie op Missie!!! Daar is 'n plek vir elkeen in ons familie!
Contact this business directly from its profile.