Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


1237 Lawrance Street, (Cnr Lawrence & Grant Streets), Queenswood, Pretoria North East, Gauteng, 0186, South Africa
Hours available
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
Volle Evangelie Kerk Queenswood (VEK) - Full Gospel Church Queenswood (FGC) Die Volle Evangelie Kerk van God Queenswood is geleë in Pretoria en is ‘n Woord-gesentreerde gemeente waar die Woord van God onvervals verkondig word en Jesus Christus verheerlik word as die Seun van God. Jesus is ons Saligmaker, Verlosser, Here en komende Koning. Ons gemeente aanbid die Vader van onse Here Jesus Christus deur die Gees. Die Volle Evangelie Kerk van God in Suid-Afrika het in 1910 ontstaan en vorm ’n belangrike deel van die pinkstertradisie, waar hulle ongeveer 350 000 lidmate onder al die bevolkingsgroepe het. Hulle teologiese opleiding vind plaas in Irene, vlakby Pretoria, waar hulle hoofkwartier ook geleë is. Hulle beoefen op ’n uitgebreide skaal sendingwerk, onder andere ook in die buurlande. Die lidmate van die Volle Evangelie Kerk van God aanvaar die hele Bybel as die Goddelik-geïnspireerde Woord van God, en in besonder die Nuwe Testament, as 'n genoegsame maatstaf vir geloof, beoefening, regering en dissipline.
Contact this business directly from its profile.