Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


Closed now · 08:00 - 14:00
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
Floreer Sang & Musiek - NPO Floreer Sang & Musiek is 'n platform vir die bevordering van die talente van Gospel kunstenaars. Ons slagspreuk is " Musiek Met Menige Missies " en dit weerspieël die verskeie doelwitte wat hierdie nie-winsbejag-organisasie hom ten doel stel. Die stigter van hierdie initiatief is Robbie Watt, emeritus pastoor, en voormalige leier van 'n baie suksesvolle sanggroep die "Interaksie Sangers" wat honderde optredes dwarsoor SA gehad het, en verskeie CD's vrygestel het. BLOOTSTELLING: Joppie Nieman het sy FB Groepe " Lofprysing, Aanbidding & Koortjie Sang " asook " English Praise, Worship & Chorus Songs " met 'n gesamentlike ledetal van 46,500 lede beskikbaar gestel om as promosie platform te dien. Daarby het hy onderneem om ook eProfiele soorgelyk aan hierdie een te skep vir enige besigheid wat Floreer finansieël ondersteun, en die eProfiele hier te koppel, wat vir die donateurs uitmuntende publisiteit gaan bied, asook hul eie webwerwe se " Search Engine Ranking " dramaties gaan bevorder. DOELWITTE Lorem Ipsum: To Be Completed . . . Fringilla blah blah blah aliquet tellus fermentum diam. Urna eu egestas blah blah blah urna orci sit odio id ipsum torquent penatibus. Etiam vitae vulputate blah blah blah ultrices quisque vivamus libero conubia lacus vivamus nonummy metus penatibus aenean taciti tristique. Leo Magna donec tempus ligula interdum nisl egestas odio nec pede.
Contact this business directly from its profile.