Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


716 31st Ave, Villieria, Pretoria North East, Gauteng, 0186, South Africa
Hours available
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
Gereformeerde Kerk Oos-Moot Die Gereformeerde Kerk Oos-Moot is ’n gemeente van die Gereformeerde Kerk ( GKSA ) noordoos van die Pretoriase middestad in, soos die naam aandui, die ooste van die Moot-gebied. Binne die gemeentegrense val woonbuurte soos Môregloed, Queensqwood X2, Rietfontein en Villieria. Die kerkgebou is geleë by 31ste Laan 716, Villieria, net ’n hanetree van die Gereformeerde kerk Totiusdal se kerkgebou op die hoek van Spioenkopstraat en Starkeylaan, Waverley. Die Gereformeerde Kerk Oos-Moot het op 30 Julie 1966 afgestig uit die westelike wyke van die Gereformeerde Kerk Totiusdal en die oostelike wyke van die Eloffsdal-Wonderboom-Suid.
Contact this business directly from its profile.