Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


Cnr Starkey & Spioenkop Street, Waverley, Pretoria North East, Gauteng, 0186, South Africa
Hours available
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
Gereformeerde Kerk - Totiusdal Die Gereformeerde Kerk Totiusdal is ’n gemeente van die Gereformeerde Kerk ( GKSA ) in die ooste van Pretoria se Moot-gebied. Dit sluit die woongebiede Queenswood en Waverley (waar die kerkgebou geleë is) in. Van belang vir die Gereformeerde Kerk is dat die Gereformeerde Skool Dirk Postma ook binne die gemeentegrense val. Totiusdal het op 20 Oktober 1957 van die destydse Eloffsdal-Wonderboom-Suid (later Pretoria-Wonderboom-Suid genoem) afgestig. So vinnig was die vermeerdering van Gereformeerdes in dié omgewing destyds dat die Gereformeerde kerk Oos-Moot op 30 Julie 1966 kon afstig uit die westelike wyke van Totiusdal en die oostelike wyke van Eloffsdal-Wonderboom-Suid. Aanvanklik het Totiusdal eredienste gehou in die Hoërskool Oos-Moot se saal. ’n Eie kerkgebou is beplan op grond wat behoort het aan ds. S.J. du Toit, die vader van Totius. Daarom is besluit om die gemeente Totiusdal te noem.
Contact this business directly from its profile.