Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.

Hoërskool Die Wilgers is die skool van keuse waar elke kind die geleentheid gegun word om diep spore te trap. Klein genoeg om persoonlik te wees, groot genoeg om 'n impak te maak. Skool van GELEENTHEDE, ONTWIKKELING en PRESTASIE. As skool met inherente strewe na uitnemendheid verbind Hoërskool Die Wilgers hom om: - Volgehoue onderrig en opvoeding, gebasseer op die Christelike geloof en waardesisteem, te lewer. - Leerders te lei tot 'n gebalanseerde strewe na voortreflikheid. - Skooltradisies uit te bou. - Dinamies te vernuwe. - Optimale voorbereidingsgeleentheid te bied aan alle persone om hul regmatige plek in die samelewing in te neem. - Die skool vir voorkeur in beroepskeuse, beroepstevredenheid en beroepsverryking te bly. - Gebalanseerde, karaktervolle leerders te ontwikkel. - Om meelewende ouerbetrokkenheid uit te bou.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
Contact this business directly from its profile.