Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


Hoërskool Overkruin Hoërskool Overkruin is geleë in Sinoville , Pretoria en ons streef na ontwikkeling van die leerder se moed, deursettingsvermoë teenwoordigheid van gees, selfbeheer, kameraadskap, spangees en konsentrasievermoë. Vorming van karakter waar emosie en beweging na aan mekaar. Nastrewing van prestasie te alle tye, maar dat oorwinning nie die allesoorheersende faktor word nie. Bevordering van optimale deelname onder alle leerders. Die skool is op 10 Junie 1974 deur die boukontrakteurs afgegee. Die skool heet anvanklik Hoërskool Sinoville, maar die naam verander later na Hoërskool Overkruin . ONS ETOS: - Selfrespek, verantwoordelikheid en eerlikheid - Respek vir andere, gesag, eiendom en die omgewing - Verdraagsaamheid - Dankbaarheid en erkentlikheid vir geleenthede en gawes - Pligsgetrouheid en betrokkenheid as blyke van dankbaarheid - Vriendelikheid, nederigheid en selfbeheersing
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
Contact this business directly from its profile.