Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.

Laerskool Claremont Primary Laerskool Claremont Primary is 'n dubbelmedium skool, geleë in Claremont , Johannesburg . Ons is geleë in n minderbevoorregte area dus ouers hoef nie skoolfonds te betaal nie. Ons het twee Gr. R-klasse. Die Gr. 1 tot Gr. 3 's het 3 klasse elk - een Afrikaans en twee Engels per graad. Gr. 4 tot 7 het 2 klasse per graad. Een klas is slegs Engels en die ander klas is Afrikaans en Engels gemeng. In die Intersen fase is Engels die Huistaal en Afrikaans die EAT. Ander vakke word in beide tale aangebied.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
Contact this business directly from its profile.