Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


Plot 311, Kameeldrift-East Road, Derdepoort, Pretoria North East, Gauteng, 0038, South Africa
Hours available
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
Laerskool Die Poort Laerskool Die Poort is geleë in Derdepoort , Pretoria Noord Oos en is hierdie jaar 72 jaar oud. Die skool is bekend vir sy rustige, landelike omgewing waar kinders gehalte onderrig en opvoeding kry, gebasseer op 'n Christelike grondslag met Afrikaans as voertaal. Laerskool Die Poort is by uitstek 'n skool waar ons nog glo in die onskuld van kinders, en waar kinders nog kinders kan wees. Sekerlik vandaar die verwysing na ons kinders as die Kaalvoet Poortjies! Die Poort het tans ongeveer 958 leerders, 32 onderwysers, 10 onderwysassistente en 5 administratiewe personeel. Visie: Dit is ons visie om 'n gesonde leerkultuur binne 'n landelike atmosfeer te skep - waar kinders nog kinders kan wees. Missie: Ons glo dat die basis van die kind se totale ontwikkeling en verdere studie gedurende die laerskooljare gevestig word. Met dit in gedagte, gryp al die onderwysers by Die Poort die uitdaging aan om, tesame met die ouers, aan elke kind die geleentheid te bied om sy of haar volle potensiaal te ontwikkel wat akademie, sport, kultuur en sy/haar menswees betref. Waardes: - Vriendelikheid - Betroubaar - Beleefd - Respekvol - Hardwerkend - Behulpsaam
Contact this business directly from its profile.