Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


Laerskool Totiusdal Laerskool Totiusdal is geleë in Waverley , Pretoria en is ‘n dinamiese skool met ‘n unieke karakter waar leerders georiënteerd is, die pas aangee en waarby die gemeenskap betrokke is, en op trots is. Daar word ook ‘n atmosfeer geskep waar leer en self ontdekking sal plaasvind. Akademie Akademie bly die kern belang van Laerskool Totiusdal . By Laerskool Totiusdal kom akademie eerste. Dit is ons fokus om elke kind die maksimum hoeveelheid aandag en ondersteuning te gee sodat hy/sy die toppunt van hul potensiaal kan bereik. Kultuur Leerders van Laerskool Totiusdal is uitblinkers op beide die sportsveld en die verhoog. Sport Die wye verskeidenheid aktiwiteite wat Laerskool Totiusdal aanbied verseker dat elke kind sy potensiaal kan vervul. Van die sportsoorte wat ons aanbied is as volg: - Atletiek - Bulletjie Rugby - Krieket - Landloop - Netbal - Rugby - Sagtebal - Tennis
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
Contact this business directly from its profile.