Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


Ligkruis Gemeente - Pinkster Protestante Kerk Ligkruis Bedieninge Bronkhorstspruit ( PPK) word gelei deur Past Pieter en Emmerentia Uys vanaf Bronkhortspruit. Past Uys is al 25 jaar leraar van die Ligkruis Bedieninge. Die visie van Ligkruis Bedieninge PPK is en bly steeds om as ‘n effektiewe, sielewennende en Geesvervulde kerk uitvoering te gee aan die Groot Opdrag wat aan die kerk van Christus toevertrou is, naamlik om te gaan en die evangelie van Christus aan die hele wêreld te verkondig. Om uitvoering aan die visie te gee is dit nodig dat die kerk as organisasie so effektief as moontlik instrumenteel sal ontwikkel ten einde ‘n daadwerklike bydrae te kan lewer in die uitbouing van die koninkryk van God.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
Contact this business directly from its profile.