Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


1353 De Villebois Mareuil Drive, Moreleta Park, Pretoria East, Gauteng, 0044, South Africa
Closed now · 08:00 - 16:00
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
Moreleta Kerk | Church - Waar die stroom van die Gees lewe bring! Ons oortuiging en roeping is: om Jesus se genade en verlossing aan alle mense te verkondig. Moreleta Kerk - Gebed, Dissipelskap, Evangelisasie, Versorging en Groepe is ons fondasie in ons verhouding met God en mense. Ons glo in die Bybel wat God se Woord is. Ons glo in die werking van die Heilige Gees. Kom kuier gerus – ons leef jou graag raak! Moreleta Church - Prayer, Discipleship, Evangelism, Caring and Groups are foundational to our relationship with God and people. We believe in the Bible as God's Word. We believe in the working of the Holy Spirit. You are welcome - we'd love to engage with you! Elke Sondag @ 09:00 en 17:00 kom ons bymekaar om van God se grootheid te leer, te groei en te beleef en om verskilmakers te wees. Kinders vanaf babas tot Graad 7 het hul eie byeenkomste en word goed na omgesien. Na afloop van die diens, drink ons koffie en kuier saam. By ons gemeente herinner ons mekaar aan ons liefde vir God en omgee vir mense met die visie: Jesus alles in elkeen. Ons glo in die Bybel, luister na die Heilige Gees en vertrou deur gebed – dit is ons drie basispunte gevolg deur die belangrike waardes van gehoorsaamheid, verhoudings en diensbaarheid. Kom maak ‘n draai by een van ons byeenkomste – hier is beslis ‘n plekkie vir jou!
Contact this business directly from its profile.