Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


Hoewe 223, Derdepoort, Pretoria North East, Gauteng, 0186, South Africa
Hours available
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
Nederduitsch Hervormde Kerk - Montana-Oos Nederduitsch Hervormde Kerk - Montana-Oos is geleë in die lieflike landelike woongebied aan die Noord-Oostekant van ons pragtige stad Pretoria . Die gemeente het in 1975 afgestig van die gemeente Derdepoort onder die naam Gemeente Poort. Die gemeente is reg langs Laerskool Die Poort geleë. Die huidige prdikant, Ds Frikkie van Wyk, lewer elke Sondag om 09:00 ‘n inspireerinde boodskap. Dienste is vir jonk en oud. Daar is kategese vir kinders van die ouderdom van 3jaar tot en met Graad 11 (Finalejaar). Daar is ook spesiale kinder- en jeugdienste. Een keer per maand word daar ‘n Koffiekroeg vir die jongmense aangebied, waar daar gesels word oor alles en nog wat. Dienswerk in die kerk sluit verskeie groepe in. Lees gerus meer oor al ons dienswerk groepe in ons kerk en die werk wat elk vir die kerk doen. Ons deure is altyd oop so besoek ons gerus!
Contact this business directly from its profile.