Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


4 Du Plessis Street, Springbok, Northern Cape, 8240, South Africa
Hours not published yet.
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Trading hours have not been published yet.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
NG Kerk Boesmanland - Springbok NG Kerk Boesmanland is geleë in Springbok , Namakwa , Noord Kaap en ons is 'n gemeente sonder grense waar ons almal nooi om tuis te kom en hulle roeping uit te leef. Die NG Gemeente Boesmanland is ’n gevestigde plattelandse gemeente met ±350 lidmate. Die gemeente is ongeveer 550 km vanaf Kaapstad geleë. Die gemeente is ’n inklusiewe geloofsgemeenskap wat bestaan uit drie plaas- en 11 dorpswyke. Die profiel van die gemeente wissel tussen voorskools, jeug, werkendes en afgetredenes. Ons is ’n gasvrye gemeente wat streef daarna om almal welkom en veilig te laat voel. Die gemeente is een van verskeie kerke wat meewerk aan die koms van die koninkryk van God in die gemeenskap.
Contact this business directly from its profile.