Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


163 Main Road, Paarl, Western Cape, 7646, South Africa
Closed now · 08:00 - 16:30
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
" Strooidak Kerk " can be translated as Thatched Roof Church (it has a thatch roof & no spire) and is the third oldest congregation in South Africa established in 1691. It is also the oldest Dutch Reformed church still being used for church services on a weekly basis - completed in 1805. It is also the only church making its own wine, Strooidak Cabernet Sauvignon . NG Kerk Die Paarl (Strooidakkerk) : Aan die einde van die agtiende eeu het dit duidelik geword dat die kerkgebou nie meer doeltreffend was nie. Aan die bekende Frans-gebore ingenieur en argitek, Thibault, is toe opdrag gegee om ‘n plan vir die nuwe kerkgebou te teken. Later is van die plan van Thibault afgesien, en in 1800 het ene ManhafteKüchler ‘n nuwe plan aan die kerkraad voorgelê. Dit was aanvaar. Die nuwe kerk sou in die vorm van ‘n Griekse kruis gebou word. Binnekant is die kerk die eenvoud self, terwyl die gewels aan die buitekant beskou word as van die mooiste in die land. Aan die westergewel is die volgende treffende Latynse spreuk aangebring : “ Sol justitiae illustra nos ”. (“ Die Son van geregtigheid bestraal ons ”.) Op 20 April 1805 het die inwyding van die nuwe kerkgebou plaasgevind. In 1824 is die kerk van 'n solder voorsien en is twee galerye met banke in die noorder- en suidervleuels aangebring. In die res van die kerk is daar van stoele gebruik gemaak. In 1852 is die kerk vergroot deur die muur tussen die kerk en die konsistorie te verwyder en 'n nuwe konsistorie aan dieselfde vleuel aan te bou. In 1878 is besluit om die stoele in die kerk met banke, wat tans in gebruik is, te vervang. In pas met die dinamiese huidige gemeente, is daar in 1994 die modernste oudiovisuele apparaat geïnstalleer. ONS VAT HANDE: - tot eer van God drie-enig - tot ondersteuning van mekaar - tot 'n getuienis in die wêreld
Contact this business directly from its profile.