Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.

34 Tsibitso Sibanyoni Street, Bethal, Mpumalanga, 2310, South Africa
Hours available
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
NG Kerk Moedergemeente Bethal is die gemeente met een van die kleurykste geskiedenis in ons land en is ook een van die oudste gemeentes in die ou Transvaal. Die gemeente het nie net al die jare gedeel met die gewone lief en leed van sy lidmate nie, maar moes ook genesing bring vir die seer en letsels na die Tweede Vryheidsoorlog toe baie van sy lidmate die hoogste tol moes betaal het op die slagveld of in die genadelose konsentrasiekampe. Selfs Ds.Liebenberg, wat leraar was van Moedergemeente in daardie oorlogsjare, se vrou is weggevoer na die konsentrasiekamp op Standerton nadat die Engelse eers die pastorie afgebrand het. Ook sy dogtertjie Annatjie, 6 maande, het daar in die konsentrasiekamp in die haglike omstandighede haar lewe verloor. Ds. Liebenberg self is as krygsgevangene weggevoer na Indie, waar hy dadelik, getrou aan Sy Skepper, begin het met katkisasieklasse en daaglikse eredienste.
Contact this business directly from its profile.