Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


2 Pieter Malan Street, Springbok, Northern Cape, 8240, South Africa
Closed now · 09:00 - 13:00
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
NG Kerk Namakwaland - Springbok NG Kerk Namakwaland gemeente is geleë in Springbok , Namakwa , Noord Kaap en is die bekende Klipkerk , 'n pragtige ou granietgebou in Springbok . Die NG Kerk Namakwaland is in 1850 as die 42ste gemeente in die Nederduitse Gereformeerde Kerk gestig op die nedersetting Bowesdorp, suid van Springbok en is verskuif na Kamieskroon in 1923. Hoewel die kern van die gemeente op die Noord-Kaapse dorp Springbok is, val die gemeente onder die Sinode van Wes-en-Suid-Kaapland en verleen hy sy naam aan die mees noordwestelike ring van dié Sinode wat ook die diamantmyndorp Oranjemund in Namibië ingesluit het tot dit in 2013 aan die NG Kerk in Namibië oorgedra is. Die gemeente is die moedergemeente van die NG gemeentes in Namakwaland. Nadat die lidmaattalle op die myndorpe Nababeep en Aggeneys skerp afgeneem het sodat dié gemeentes nie meer hul eie leraar kon onderhou nie, het hul kerkraad ’n ooreenkomstig met die moedergemeente aangegaan ingevolge waarvan die predikant(e) van Namakwaland oor vir Simon van der Stel (Nababeep) en Aggeneys verantwoordelik is.
Contact this business directly from its profile.