Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


Cnr Van Der Stel & Brand Street 70, Strand Noord, Strand, Western Cape, 7140, South Africa
Hours available
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
NG Kerk Strand-Noord Gemeente Die NG Kerk Strand-Noord gemeente is geleë te 70 Brand Straat , Strand , en is een van 3 NG Kerk Gemeentes in die Strand . Strand-Noord NG Gemeente het ‘n missionale hart. Daarmee bedoel ons dat die Gees van God deur Jesus Christus die Groot Heelmaker van ‘n brose wêreld is. God nooi elkeen van ons om deel van hierdie avontuur te wees. Een van ons gemeente se waardes is “Omgee” . Daarom het ons verskeie aksies waardeur ons die nood van mense in ons omgewing verlig. Ons hoop jy sal deel raak van hierdie groot werk. Vir ons beteken dit dat deur ons so in die wêreld moet leef dat mense die liefde van Christus sal ervaar en daarvolgens sal begin leef. Hoe gebeur dit? Vir ons speel dit uit in die uitleef van vyf waardes. 5 Waardes: - Eerbied vir God - Omgee - Samehorigheid - Standvastigheid - Verdraagsaamheid
Contact this business directly from its profile.