
𝓟𝓻𝓸𝓽𝓮𝓪 𝓜𝓾𝓼𝓲𝓮𝓴𝓯𝓮𝓮𝓼 2026
🎶 ’n Fees vir die hele gesin! 🎶 📅 23 Mei 2026 📍 Laerskool Protearif 🎉 Hierdie feestelike geleentheid is die perfekte daguitstappie vir die hele gesin – propvol musiek, kos en pret vir jonk én oud. 🍔 𝐊𝐨𝐬 & 𝐌𝐚𝐫𝐤𝐬𝐭𝐚𝐥𝐥𝐞𝐭𝐣𝐢𝐞𝐬 🎈 𝑲𝒊𝒏𝒅𝒆𝒓𝒑𝒓𝒆𝒕 & 𝑽𝒆𝒓𝒎𝒂𝒂𝒌 🎤 𝐊𝐮𝐧𝐬𝐭𝐞𝐧𝐚𝐚𝐫𝐬 🎶 Riaan Benadé 🎶 Die Piesangskille 🎶 Bernice West 🎶 Chris Steyn 🎶 Irene-Louise van Wyk 🎶 Nicholis Louw 🎶 Geheime Kunstenaar 🎶Shané Fraenkel 🎶Marko Le Roux 🎤 MC: Matie van Graan 🎟️ 𝑲𝒓𝒚 𝒋𝒐𝒖 𝒌𝒂𝒂𝒓𝒕𝒋𝒊𝒆 𝒏𝒐𝒖 𝒂𝒍 𝒃𝒚 𝒊𝑻𝒊𝒄𝒌𝒆𝒕𝒔! 👉 Jy wil dit nie misloop nie! #ProteaFees #afrikaans #afrikaansemusiek #feestelik #afrikaansislekker #komkuiersaam #kuiersaaminafrikaans
