Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.

6 Wesley Road, Illovo South, Durban, KwaZulu-Natal, 4150, South Africa
Hours not published yet.
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Trading hours have not been published yet.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
AHI-KwaZulu-Natal Die AHI het n lang geskiedenis in KwaZulu-Natal (KZN). Gedurende die sewentiger- en tagtiger jare van die vorige eeu was daar sakekamers in die meeste dorpe, uitgesluit die ou KwaZulu. Met die draai van die eeu het die sakekamergetalle begin afneem, maar sedert 2010 het n paar Afrikaanse sakemanne en -vroue na vore gekom en die AHI se stempel behoorlik laat afdruk in KZN en nasionaal. Tans is daar ses sakekamers verspreid oor KZN, nl in Amanzimtoti, Newcastle, Pietermaritzburg, Port Shepstone, Richardsbaai en die jongste een in Vryheid. AHI-KZN het n aktiewe bestuur onder leiding van Aart Verrips van Amanzimtoti. Riaan Odendaal, ook van Amanzimtoti se DSBF, het vir twee jaar op die AHI-direksie gedien toe hy voorsitter was van die nasionale Provinsiale Bestuur. AHI-KZN het n paar suksesvolle nasionale kongresse aangebied. Alhoewel nie so groot en talryk soos sommige ander provinsies nie, het AHI-KZN sy naam gestand gedoen in AHI-geledere. Met die jong potensiaal teenwoordig by al die sakekamers, sal dit net groei van krag tot krag.
Showing 1-1 of 1
Contact this business directly from its profile.