Jamii uses necessary cookies and privacy-preserving aggregate measurement to run the site. Your choices control Google Analytics cookies, richer analytics, and optional Google embeds such as maps.


560 3rd Road, Cnr Dr Swanepoel & 3rd Road, Montana, Pretoria North East, Gauteng, 0159, South Africa
Closed now · 08:00 - 16:00
Use the fastest route to connect, then keep the full contact details handy below.
Use the map for context, then jump straight into your preferred maps app when you are ready to go.
Google Maps embeds load after you allow functional cookies and embedded services.
Shalom Aanbiddingsentrum Montana - Pinkster Protestante Kerk Shalom Aanbiddingsentrum in Montana , Pretoria Noord Oos is ‘n dissipelmakende 24/7 SELKERK wat korporatief ‘n verskil maak tot bediening in die gemeenskap. Ons is een van die gemeentes in ons area wat 'n verskil maak vir die Koninkryk van die Here. Ons is lief vir mense, lief vir die werking van die Heilige Gees en doen alles wat ons aanpak in uitnemendheid. Ons is 'n selkerk wat gefokus is op bekering, toerusting en opleiding, mentorskap en die daarstel van 'n bedienings platform waar elke individu sy eie roeping kan uitleef. CHRISTUS GESENTREERD / CHRIST CENTERED Om God se opdrag volgens die Woord uit te leef. To live God's command according to the Word . HEILIGE GEES GEDREWE / HOLY SPIRIT DRIVEN Om prioriteit te gee aan die beweging van die Heilige Gees. To give priority to the flow of the Holy Spirit . SPONTANE LOF & AANBIDDING / SPONTANEOUS PRAISE & WORSHIP Om Goddelike teenwoordigheid te ervaar deur spontane en vrye lof en aanbidding. To experience the presence of God through spontaneous praise and worship . OPRIGTING / UPLIFTMENT Om myself en mense op te rig, op te lei, platforms te skep en vry te stel vir bediening. To uplift myself and others, to empower and provide platforms for release into ministry . DOELBEWUSTE OMGEE / DELIBERATE CARING Om op 'n liefdevolle, vriendelike en vrygewige wyse mekaar te dien deur altyd die ekstra myl te loop. To walk the extra mile by serving with a loving, friendly and generous mindset . VOORTREFLIKHEID / EXCELLENCE Om alles te doen vir die Here met uitnemendheid, wat 'n Shalom ervaring van vernuwing, opgewondenheid en verwagting bring. To always serve God in excellence, creating a Shalom experience of renewal, excitement and expectation . LOKALE & GLOBALE IMPAK / LOCAL & GLOBAL IMPACT Om 'n verskil te maak lokaal deur die oprigting van 12 distrikte, en globaal deur die planting van 12 gemeentes, en so 'n impak te maak. To make a difference locally by establishing 12 districts, and globally by planting 12 churches, to make an impact .
Contact this business directly from its profile.